In Her Own Words
About Her
Ek’s ‘n weduwee wat sukkel om weer my voete te vind. Ek is ‘n huishen wat lief is vir kuns en handwerk maar niks hou van kosmaak nie. Ek probeer ‘n goeie Christen wees en sukkel maar daagliks. Ek is lief vir lag en baie lief vir diere. Ek soek nie nou ‘n lewensmaat nie - net lekker geselskap en iemand om my te laat veilig voel as ons sou uitgaan. (Wat eerder stap in die natuur sal wees as om tussen klomp mense te wees)
About Her Ideal Match
Ek soek ‘n vriend wat weet wat in die wereld aangaan (want ek steur my nie aan die nuus nie) Ek wil lag en gesels en die natuur geniet. Ek verkies nie rokers en nie drinkers want ek rook en drink nie. Ek kan vir myself sorg en soek iemand wat ook vir hulself kan sorg. Ek hou daarvan as iemand my hand vashou - dan voel ek veilig.
What Her Friends Say
Genademaat hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Pretoria, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
59 | |
Star Sign: |
Taurus | |
Height: |
153cm (5' 0.2") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Greying | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Widowed | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
Technical Diploma | |
Occupation: |
Retired | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Gauteng, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
55 - 65 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Not important at all | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Genademaat has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.

