In Her Own Words
About Her
My verhouding met Jesus is vir my belangrik 🤍
Ek is nie almal se cup of tea nie — ek verkies koffie.
Ek geniet goeie geselskap wat nie geforseerd voel nie, en ek hou daarvan om besig te bly, te stap al is dit deur die dorp, die węreld te verken en die natuur te geniet. Ek kan nie heeldag binne sit nie — my siel soek vars lug en avontuur (al is dit nie elke dag nie).
Ek is skaam aan die begin en praat min… tot op ’n punt — dan borrel ek en hou nie op praat nie.
Ek is die tipe mens wat kliphard saam met enige liedjie in die kar sing en seker maak jy bly wakker agter die stuur 😄 jy sal nooit verveeld raak met my in die omtrek nie ek het baie idees- nie almal altyd goed nie!!
My perfekte dag eindig met koffie op die stoep.
Familie is vir my baie belangrik.
About Her Ideal Match
My ideale pasmaat…
is iemand wat sy hart by Jesus Christus neerlę en Hom eerste stel.
Iemand wat familie koester, liefde uitleef en verantwoordelikheid met wysheid dra.
’n Man wat nie bang is om leiding te neem nie, maar ook sag genoeg is om hand-aan-hand deur die lewe te stap.
Hy is spontaan en avontuurlustig, maar vind net soveel vreugde in ’n rustige aandjie by die huis.
Hy lag maklik, maak grappies, hou van sport en neem die lewe nie té ernstig nie.
Hy werk hard, droom groot, en gee nie maklik op nie.
En bowenal—
hy het ’n sagte hart vir diere,
’n oop hart vir liefde,
en ’n vaste hand om myne vas te hou… selfs wanneer die pad onbekend is
What Her Friends Say
Sasa31 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Modimolle (Nylstroom) (Vaalwater), Limpopo, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
31 | |
Star Sign: |
Aries | |
Height: |
168cm (5' 6.1") | |
Body Type: |
A few extra pounds | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Black | |
Eye Colour: |
Ask me later | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Ask me later | |
Other Languages: |
Afrikaans; English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
Yes | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Ask me later | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Ask me later | |
Occupation: |
Teacher / Professor | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Limpopo; Gauteng, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
28 - 45 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Yes | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school; Current University / College Student; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Sasa31 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.



