VikingVictoriaVikingVictoria
4

VikingVictoria

36 – Oudtshoorn, Western Cape, South Africa

Romantic opsoek na maat vir adventure van ons lewens.

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: Yesterday

Modified: Yesterday

Mobile Number Verified

In Her Own Words

About Her

Aangename kennis. Ek is op hierdie website in die hoop om 'n konneksie te maak met die regte persoon. Ek is 'n vrou van goeie karakter, glo ek, ten minste dis wat vir my gesê word.
Ek het goeie waardes wat ek volhou soos eerbaarheid, eerlikheid en opregtheid. Ek slaan standpunt in en hou daarby. Dit is my opinie dat ek nou mooi groot is, en gereed is vir die nuwe fase van my lewe - huwelik en gesin.

Dis vir my belangrik om die regte maat te ontmoet waarmee ek gemaklik is, en myself kan wees. Om alles saam te geniet en die lewe aan te pak.
Ek is opsoek en glo in 'n diep verhouding met my maat, waar ons oor enigiets en alles kan praat, maar net sowel in stilte gemaklik saam kan wees.

Dis waar dat daar 'n tyd is vir hard werk, en dan ook om tyd saam te geniet en te ontspan. Ek is opsoek na iemand waarmee ek als mee saam kan doen en deel.
Ek persoonlik hou vreeslik van 'n rustige aand, onder 'n warm kombers, popcorn in die hand, ligte af, en 'n goeie fliek om te kyk. Dit sal ook soveel beter wees as ek iemand het om dit mee saam te deel.
'n Piekniek of stappie op die strand is romanties, en is lekker, maar ek kan net so maklik myself geniet by die huis. Ek gesels nie vreeslik baie nie, maar ek verkies om oor goed te praat wat saak maak, en die moeite werd is.
Ek love music, dit roer net iets in my. Dis beter om die funny in alles raak te sien, en te lag. En al hoewel ek die lewe wil geniet, fun wil hê en altyd grappe probeer maak, kan ek netso vinnig ernstig wees. My swakpunt is witty banter.

Ek weet wat ek wil hê, en waardeer nie kansvatters nie. My geloof in ons Here Jesus Christus, is my kern en my lewe. Wat jy sien, is wat jy kry. Ek gee nie voor nie, en waardeer baie dieselfde kwalitiete in iemand anders.
Familie en diere is baie belangrik in my lewe, en wil graag dit kan deel met my ander helfte.

About Her Ideal Match

My idieale man is iemand met wie ek 'n diep konneksie mee kan maak. Die een wat my hart sal laat vinniger klop, as ek net naby hom is. Uiterlike aantreklikheid is nice, maar innerlike mooiheid trek my soos 'n mot na 'n vlam.
Standvastige waardes wat naby aan myne is, maak my bene lam. Daar is niks so aantreklik soos 'n man wat weet wat hy wil hê en doelgerig werk daarna toe. Arrogansie en baas-spelerigheid sit my lelik af.

Ja dis belangrik om 'n goeie werk te hê wat goed betaal, en standvastigheid te hê, veral as 'n mens wil begin met 'n gesin. Maar daar is belangriker goed ook in die lewe, soos dieselfde doelwitte, drome en punte in gemeen.

Dis vir my kardinaal belangrik om iemand te vind wat dieselfde vlak van geloof in ons Here Jesus Christus het.
As hierdie man in my nabye omgewing kan wees, sal die verhouding vinnig blom en groei. Long distance verhoudings werk nie so lekker vir my nie.
'n Sexy stem en 'n sense of humour, al is dit 'n bietjie droog, sal my voete onder my uit slaan.

What Her Friends Say

VikingVictoria hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Oudtshoorn, Western Cape, South Africa
Gender:
Female
Age:
36
Star Sign:
Scorpio
Height:
165cm (5' 5.0")
Body Type:
Full figured
Looks:
Average
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Protestant
Relationship Status:
Single
Looking for:
Long-term; Marriage
Have Children:
No
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker
Education:
Bachelors degree
Occupation:
Agriculture
Income:
Ask me later

About Her Ideal Match

Country of Origin:
South Africa; Ireland; United Kingdom
Location:
George; Mossel Bay; Oudtshoorn (Western Cape, South Africa)
Gender:
Male
Age Range:
36 - 42
Star Sign:
Any
Height:
166cm (5' 5.4") - 199cm (6' 6.3")
Body Type:
Average
Looks:
Above Average; Average; Attractive
Hair Colour:
Light Brown; Dark Brown; Auburn; Black; Grey; White
Eye Colour:
Blue; Blue-Green; Brown; Green; Grey; Hazel
Has a Photo:
Moderately important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Protestant
Relationship Status:
Single; Divorced; Widowed
Have Children:
No
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker; Occasional Drinker
Education:
Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral
Occupation:
Administrative / Secretarial; Artistic / Musical / Writer; Executive / Management; Finance; Legal; Medical / Dental; Sales and Marketing; Teacher / Professor; Technical / Science / Engineering; Agriculture
Income:
Enough; Comfortable; Wealthy
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

More Physical Characteristics
Hair Style:
Medium; Straight; It has its moods
Eyesight:
I've got 20/20 vision
Disabilities:
I have a chronic illness
Body Art:
Pierced ears
Personality
Sense of Humour:
Witty
Intelligence:
Average
Ruled by:
The heart
Party Behaviour:
A wallflower
Personality Traits:
Cautious; Daring; Easy going; Funny; Quiet; Realistic; Sarcastic; Shy; Silly; Stable
Valued Qualities:
Chemistry; Devotion; Faithfulness; Honesty; Hope; Humour; Patience; Self-control
Fashion Sense:
Casual (I'm usually in my favourite jeans)
Favourite Clothing:
My trusty pair of jeans
Favourite Colour:
Other
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A movie; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Meeting for coffee
Music Preferences:
Alternative; Classical; Dance / Disco; Electronic Dance Music; Gospel / Religious; Instrumental; Opera; Pop / Top 40; Punk; Reggae; Rock
Reading:
I love it
Books:
Crime; Fantasy; Fiction; Horror; Mystery; Religious; Romance; Sci-Fi
TV Habits:
I watch a few favourite shows each week
TV Shows:
Action / Adventure; Comedy / Sit-coms; Movie Channels; Sci-Fi
Movie Frequency:
Occasionally or irregularly
Movie Preferences:
Action; Comedy; Mystery; Romance; Sci-Fi
Interests:
Making Music; Photography; Reading; Writing books; Writing poetry
Sport Involvement:
Not involved at all
Sports:
Archery; Dancesport; Gymnastics
Food
Cooking:
I quite like cooking
Food:
Fast food; Greek; Italian; Seafood; South African; Sushi
Go Out to Eat:
I only eat out on special occasions
Dietary Restrictions:
I have none
More Lifestyle
Pace of Life:
Manageable
Time at Work:
I work a standard 40 hour week
Pastimes of choice:
Reading a book
Time Online:
I check in once a day
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got a brother and a sister
Family Closeness:
We're very close
Relationship Type:
I'm just plain single
Willing to Relocate:
For the right person, to the moon!
Likes & Dislikes
Animals:
I love my pet(s)
Pets (Have):
Cat(s)
Pets (Like):
Bird(s); Dog(s); Exotic pet(s); Rodent(s); Horse(s)
Pets (Dislike):
Fish; Reptile(s)
Turn-ons:
Dancing; Erotica; Intelligence; Showing affection in public; Wealth
Turn-offs:
Assertiveness; Body piercing(s); Long hair; Skinny dipping; Thrill seeking
The Deep Stuff
Work Aspirations:
I already have my ideal job
Religious Attendance:
More than once a week
Dream Home:
Castle in Scotland
Politics:
Moderate
Retirement Plans:
Travelling cross-country in a mobile home
Feelings about using Lulu's Love Shack Dating:
Nervous; Hopeful; Curious; Optimistic
Honesty:
Extremely