In His Own Words
About Him
Ek is n opregte mens. Ek loop 'n baie nou pad saam met my Vader en rig my lewe vir Hom ( wees rustig, ek gaan jou nie probeer bekeer nie ). Ek is gelukkig oor waar ek myself tans in die lewe bevind en leef my droom 100% uit. Ek is mal oor reis, nuwe plekke te ontdek, nuwe mense leer ken. Van tyd tot tyd geniet ek avontuur ( ek sal nou nie my voete aan 'n tou aan 'n brug vasmaak en daarvan afspring nie ), maar dis lekker as die hart soms vinniger klop. Ek is stabiel, rustig in my eie vel en soms sommer net baie pret. Hierdie model kom ongelukkig nie met 'n Brad Pitt lyf nie ( byt net vas - ek werk nog daaraan.... ). Ek sien baie daarna uit om my maat te ontmoet en saam met haar die lewe aan te durf. Hoop om vinnig van jou te hoor....
About His Ideal Match
Ek lees so deur die profiele. Wat vir my hartseer is, is hoeveel dames daar is wat voel dat hulle "minder" is as vrou. Ek is opsoek na 'n mooi mens. Die stelling op sy eie klink baie oppervlakkig, maar waarna ek verwys is iemand wat nie die Here se hand los nie. Iemand wat weet wat haar waarde is en dit nederig uitleef - rustig versekerd in haarself. ( O ja, en die ander ding ook. Ek bly maar ook net warmbloedig man.wat 'n mooi vrou soek wat ek met respek kan hanteer ) Ek is diensbaar waar ek kan wees en ek is opsoek na 'n maat wat saam met my ook aan ander diensbaar kan wees. Lees mooi want ek sê - diensbaar en nie onderdanig nie. My ideale vrou is iemand wat haar eie droom ook 100% uitleef, maar weet daar sal altyd 'n vaste, stabiele "huis" wees waarheen om terug te keer. Ek moet dit sê : Ek is nie 'n ou vir drama nie en ek kan ook nie 'n gebreekte siel herstel nie. As dotbeof gaan met jou ( soos dit van tyd tot tyd met ons almal gebeur ) sal ek daar wees en jou met my alles ondersteun. Ek val ongelukkig nie vir "aktrieses" nie en ook nie vir emosionele afpersing nie. Ek sien sommer gou deur sulke nonsense.
Die profiel dame wat my sal gelukkig maak sal iemand wees met 'n stabiele aanslag op die lewe. Weet wat jy werd is, leef 100% die pragtige en waardevolle vrou wat jy is uit ( net vir jou - groei in jouself en jou drome - ek het pom-poms en cheer iemand wat passively lewe graag aan - die pom-poms is die verste wat ek sal gaan, geen grieving of kostuums nie nê - daar is 'n ander plek vir dit... ), ek sal die ander 100% bring. So sal ons saam die pad met ons Here loop. As dit vir jou kan werk, is ek seker ons sal goed oor die weg kan kom. Ek glo ook dat ons op die manier iets baie spesiaal, besonders en kosbaar kan bou.
Kom ons word vriende, leer mekaar ken en kyk wat die toekoms inhou. Dis nou jou blurt om die kans te vat....
What His Friends Say
Buks005 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Centurion (Pretoria), Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
52 | |
Star Sign: |
Taurus | |
Height: |
178cm (5' 10.1") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Ask me later | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
Ask me later | |
Daily Diet: |
Ask me later | |
Smoking: |
Regular | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Bachelors degree | |
Occupation: |
Self-employed | |
Income: |
Ask me later |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in the World | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
36 - 56 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
150cm (4' 11.1") - 180cm (5' 10.9") | ||
Body Type: |
Average; Athletic; Curvaceous | ||
Looks: |
Very Attractive; Above Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker; Occasional; Regular | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Solvent; Enough; Comfortable; Wealthy |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Hair Style: |
Short |
Eyesight: |
I sometimes wear glasses |
Facial Hair: |
I have a full beard |
Body Hair: |
Average |
Body Art: |
I don't have any |
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The head |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Cautious; Easy going; Intelligent; Mild; Optimistic; Realistic; Stable |
Valued Qualities: |
Chemistry; Faithfulness; Honesty; Self-control; Sexiness |
Fashion Sense: |
Contemporary (I'm cool, but I don't need labels) |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Favourite Colour: |
Blue |
Date Activities: |
Meeting for coffee; Meeting for drinks |
Music Preferences: |
Country & Western; Dance / Disco; Gospel / Religious; Instrumental; Pop / Top 40 |
Reading: |
It's just OK |
Books: |
Business; History; Non-fiction; Religious; Self-help |
TV Habits: |
There're several shows I watch regularly |
TV Shows: |
Documentaries; Nature / Wildlife; News; Reality shows; Sport |
Movie Frequency: |
Never |
Interests: |
Business news; Gardening; Healthy living; Photography |
Sport Involvement: |
Watching from the sidelines |
Cooking: |
I have to cook |
Food: |
Doesn't matter |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Organised |
Pastimes of choice: |
Volunteering |
Time Online: |
I'm on for an hour or two a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got a sister |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'd consider it |
Animals: |
I like animals |
Work Aspirations: |
Work fewer hours |
Religious Attendance: |
Once a month |
Dream Home: |
Beach house |
Politics: |
Moderate |
Retirement Plans: |
Travelling cross-country in a mobile home |
Feelings about using Lulu's Love Shack Dating: |
Optimistic; Excited |
Honesty: |
Extremely |




