Ou_ToppieOu_Toppie
Ou_Toppie

69 – Helderberg (Gordons Baai), Cape Town, South Africa

Ou_ToppieOu_Toppie
10

Ou_Toppie

69 – Helderberg (Gordons Baai), Cape Town, South Africa

Klippie geslyp deur die lewe met min rowwe plekke oor..

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: Yesterday

Modified: Friday

Mobile Number Verified

In His Own Words

About Him

O O O

BAIE BELANGRIK: Ek is nie hier vir 'n blits troue nie, maar om eers 'n langtermyn vriendskap met wedersydse respek en vertroue te skep en tyd toe te laat om die toekoms te bepaal.

Met dit uit die weg geruim en jy is nog hier, lees gerus verder om jou prentjie oor my klaar in te kleur..

'n Breë skouer. Soek altyd na die mooi in mense en kry die jammer wat lelik toelaat om van hulle besit te neem.

Na al die voetspore in die sand wat deur die see toegespoel is, die heen en weer gerol van die ou klippie deur die branders van die lewe, het min rowwe plekke oorgebly.. die ou siel is glad geskuur en geslyp.

Tot ek maar net nog 'n ou sandkorreltjie op die strand is, wil ek graag weer 'n klippie langs my voel en sien rondrol, wat saam die branders van die lewe trotseer. 'n Klippie wat saam die mooi in mekaar te voorskyn laat kom - totdat ons Skepper besluit ons is nou reg vir Sy spesiale versameling.

Ek is 'n Christen, positief, saggeaard, goeie humor - wat my soms in 'n penarie laat beland as dit nie gesnap word nie (sommige mense is net te ernstig).

Op die stadium van die geveg is daar nie meer tyd vir die klein jakkalsies nie. Dit gaan nie meer oor my nie, maar oor my geliefdes, familie, vriende en medemens.

My dag is gemaak as ek 'n glimlag op iemand anders se gesig kan sien en so die lewetjie met 'n huppelstappie aan te pak. Ek voel innerlik versterk, en nederig in Jesus as ek iemand in pyn 'n drukkie kan gee om te help vasbyt in die gewoel van die lewe.

Hou van diere, sport, buitelewe en die natuur. Kan nog om die blok draf. Kampeer, visvang, mooi plekke verken. Uiteet, ouma se boerekos, brou in die kombuis, braai, pap maak en potjie brou. Kreatief, tuinmaak, houtwerk, fotografie en rekenaars.

Ek weet op die regte tyd sal ek langs daai spesiale klippie, wat iewers rondrol, beland om saam die toekoms aan te durf.

About His Ideal Match

O O O

Sy is 'n wedergebore Christen.

'n Gesinsmens. Positiewe uitkyk (iemand wat die glas half vol sien in plaas van half leeg), nie deel van die probleem wil wees nie maar deel van die oplossing. Kreatief, goeie humor, omgee vir ander, lief vir kosmaak, hou van reis, buitelewe, kampeer en lief vir diere.

Ek moet eerlik wees dat 'n vrou wat omsien na haar voorkoms vir my uitstaan - solank dit nie 'n obsessie is nie. Sy moet ewe tuis in 'n aandrok, kaalvoet in 'n jean of loslap in die tuin wees.

Jaloesie is uit, vertroue is in. Sy moet weet en my vertrou dat as sy die klippie langs my se plek ingeneem het, sy daar gaan wees tot ons sandkorreltjies is. Wedersydse vertroue en saam slyp aan die rowwe plekke is "key".

Sy moet kan lag, waardeer, ontvang en gee. Liefde en vreugde vol. Vredemaker en kop op my skouer mens.

Sy moet besef hierdie is die begin van ons saam stappie na 'n mooi, vrede en liefdevolle toekoms met Jesus as ons anker..

What His Friends Say

Ou_Toppie hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Helderberg (Gordons Baai), Cape Town, South Africa
Gender:
Male
Age:
69
Star Sign:
Capricorn
Height:
173cm (5' 8.1")
Body Type:
Average
Looks:
Average
Hair Colour:
Greying
Eye Colour:
Brown
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Separated
Looking for:
Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
Maybe
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Technical Diploma
Occupation:
Retired
Income:
Solvent

About His Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Europe; Asia; Namibia; South Africa; Canada; United States; Costa Rica; Puerto Rico; Colombia
Gender:
Female
Age Range:
50 - 67
Star Sign:
Any
Height:
Any
Body Type:
Slim; Average; Athletic; Curvaceous
Looks:
Beauty contest winner; Very Attractive; Above Average; Average; Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Afrikaans; English
Religion:
Christian / Protestant; Christian / Other
Relationship Status:
Single; Separated; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
Any
Daily Diet:
Eat most things; Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker; Occasional Drinker
Education:
High / secondary school; Current University / College Student; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral
Occupation:
Any
Income:
Struggling; Solvent; Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Him

More Physical Characteristics
Hair Style:
Short
Eyesight:
I sometimes wear glasses
Facial Hair:
I have a full beard
Body Hair:
Light
Disabilities:
I have none
Body Art:
I don't have any
Personality
Sense of Humour:
Witty
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The heart
Party Behaviour:
An average mingler
Personality Traits:
Cautious; Easy going; Funny; Intelligent; Mild; Optimistic; Quiet; Realistic; Stable
Valued Qualities:
Charity; Compassion; Contentment; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Moderation; Patience; Self-control; Tolerance
Fashion Sense:
Contemporary (I'm cool, but I don't need labels)
Favourite Clothing:
Shorts & a T-shirt
Favourite Colour:
Brown
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach
Music Preferences:
Country & Western; Dance / Disco; Gospel / Religious; Instrumental; Jazz; Latin; Pop / Top 40
Reading:
It's just OK
Books:
(Auto)biographies; Business; History; Religious; Science / Technology; Self-help; Travel
TV Habits:
I mostly use my TV for news or sport
TV Shows:
Action / Adventure; Comedy / Sit-coms; Cooking / Baking; Documentaries; Educational; Nature / Wildlife; News; Sport; Talk shows; Variety shows
Movie Frequency:
Occasionally or irregularly
Movie Preferences:
Action; Comedy; Documentary; Drama; Romance; Westerns
Interests:
Auto repair; Business news; Computer programming; Cooking; Gardening; Healthy living; Photography; Sculpting; Surfing the Internet; Woodworking
Sport Involvement:
An active participant
Sports:
Athletics; Badminton; Birdwatching; Camping; Canoeing; Chess; Cricket; Cycling; Dancesport; Darts; Fishing; Golf; Hiking; Mountain biking; Pool; Rowing; Rugby; Running; Shooting; Snooker; Squash; Swimming; Table Tennis; Tennis; Volleyball; Walking
Food
Cooking:
I quite like cooking
Food:
Fast food; Fine Dining; German; Pub Grub; Seafood; South African
Go Out to Eat:
I eat out a few times a month
Dietary Restrictions:
I have none; Diabetic
More Lifestyle
Pace of Life:
Manageable
Time at Work:
I'm retired
Pastimes of choice:
Gardening
Time Online:
I'm on several hours a day
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got a brother and a sister
Family Closeness:
We're very close
Relationship Type:
I'm in the middle of a divorce
Willing to Relocate:
I'd consider it
Likes & Dislikes
Animals:
I love my pet(s)
Pets (Have):
Bird(s); Dog(s)
Pets (Like):
Cat(s); Exotic pet(s); Fish; Reptile(s); Rodent(s); Horse(s)
Turn-ons:
Dancing; Erotica; Long hair
Turn-offs:
Assertiveness; Body piercing(s); Flirting; Power; Sarcasm; Tattoo(s); Thrill seeking; Wealth
The Deep Stuff
Work Aspirations:
I already have my ideal job
Religious Attendance:
Once a week
Dream Home:
Cottage in the country
Politics:
I have no interest in politics
Retirement Plans:
Travelling cross-country in a mobile home
Feelings about using Lulu's Love Shack Dating:
Hopeful; Optimistic; Excited
Honesty:
Very